MVB MVB

Welkom

MVB is ’n dinamiese geregistreerde rekenmeesters- en ouditeursfirma in Waterkloof Glen, Pretoria, gebaseer. Ons is ’n diensgeoriënteerde firma met ’n doelgerigte benadering tot groei en ontwikkeling. Ons bied aan ons kliënte wêreldklasoplossings en lewer ’n omvattende reeks reken– en ouditkundige dienste. Dit sluit ons forensiese en interne oudit departemente in.

Die hoeksteen van MVB se besigheidsfilosofie is ons hoogs professionele standaarde en die vermoë om topgehalte dienste van hoë gehalte kwaliteit aan ons kliënte te verskaf.

MVB is trots om ’n Vlak 1 SEB-geakkrediteerde entiteit te wees.

Visie en Missie

Om binne ’n vinnig veranderende Suid-Afrika professionele en dinamiese bydrae te lewer in die beste belang van ons kliënte.

Dit wil ons bereik deur:

  • Met elke opdrag vir die kliënt waarde toe te voeg.
     
  • Professionele dienste aan ons kliënte te lewer teen bekostigbare pryse.
     
  • ’n Alternatief te bied teenoor die groot rekenmeesters- en ouditeursfirmas.
     
  • Persoonlike kontak met elke kliënt te handhaaf en sodoende ’n breër kennis van die kliënt se eie behoeftes te kry en daarvolgens te beplan en diens te lewer.
     
  • Elke kliënt se belang ons belang te maak.
     






Nuutste Nuus
MVB TREK - 18 - 20 NOVEMBER 2015

MVB Verhuis op 18 - 20 November 2015 na   AGRI-HUB OFFICE PARK Witheritestraat 477, Die Wilgers, Pretoria, 0184 GPS: -25° 46' 4.45"S, +28° 18' 29.97"E    Die volgende inligting bly onverander ... Lees Meer


WET OP DIE BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (PAIA)

Artikel 51 van PAIA vereis dat private liggame moet voldoen aan die voorgeskrewe PAIA handleiding dokument.    Alle entiteite naamlik beslote korporasies, maatskappye, trusts en eenmansake moet vanaf 31 Desember 2015  aan di ... Lees Meer


NUWE VENNOOT - KENNISGEWING

... Lees Meer



Geldeenhede

Nuutste Koerse
Prima
Repo
Inflasiekoers

5.7%


Hosted DevelopedDesignedClearmark Website Development Pretoia
Kopiereg 2017 MVB. Alle Regte Voorbehou