MVB MVB

OPGAWE VAN VERDIENSTE 2013/2014

KENNISGEWING AAN ALLE WERKGEWERS

 

Die sperdatum vir die inhandiging van die 2013 Opgawe van Verdienste is verleng tot 31 Mei 2014. 
 
Neem asseblief kennis dat die ROE webwerf vanaf 1 April 2014 geopen word vir 2013 assessering tydperk transaksies. 
 
Vir meer inligting, skakel 0860 105 350.








Nuutste Nuus
MVB TREK - 18 - 20 NOVEMBER 2015

MVB Verhuis op 18 - 20 November 2015 na   AGRI-HUB OFFICE PARK Witheritestraat 477, Die Wilgers, Pretoria, 0184 GPS: -25° 46' 4.45"S, +28° 18' 29.97"E    Die volgende inligting bly onverander ... Lees Meer


WET OP DIE BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (PAIA)

Artikel 51 van PAIA vereis dat private liggame moet voldoen aan die voorgeskrewe PAIA handleiding dokument.    Alle entiteite naamlik beslote korporasies, maatskappye, trusts en eenmansake moet vanaf 31 Desember 2015  aan di ... Lees Meer


NUWE VENNOOT - KENNISGEWING

... Lees Meer



Geldeenhede

Nuutste Koerse
Prima
Repo
Inflasiekoers

5.7%


Hosted DevelopedDesignedClearmark Website Development Pretoia
Kopiereg 2017 MVB. Alle Regte Voorbehou