MVB MVB

SAID SPERDATUMS - BELASTINGOPGAWES

 

  • 27 September 2013   -   Sperdatum vir belastingpligtiges wat opgawes per hand wil indien by SAID.

 

  • 22 November 2013- Sperdatum vir belastingpligtiges wat opgawes elektronies wil indien by `n SAID tak.

 

  • 22 November 2013- Sperdatum vir nie-voorlopige belastingpligtiges wat gebruik maak van eFiling om opgawes in te dien.

 

  • 31 Januarie 2014- Voorlopige belastingpligtiges wat gebruik maak van eFiling of elektroniese indiening by `n SAID tak.








Nuutste Nuus
MVB TREK - 18 - 20 NOVEMBER 2015

MVB Verhuis op 18 - 20 November 2015 na   AGRI-HUB OFFICE PARK Witheritestraat 477, Die Wilgers, Pretoria, 0184 GPS: -25° 46' 4.45"S, +28° 18' 29.97"E    Die volgende inligting bly onverander ... Lees Meer


WET OP DIE BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (PAIA)

Artikel 51 van PAIA vereis dat private liggame moet voldoen aan die voorgeskrewe PAIA handleiding dokument.    Alle entiteite naamlik beslote korporasies, maatskappye, trusts en eenmansake moet vanaf 31 Desember 2015  aan di ... Lees Meer


NUWE VENNOOT - KENNISGEWING

... Lees Meer



Geldeenhede

Nuutste Koerse
Prima
Repo
Inflasiekoers

5.7%


Hosted DevelopedDesignedClearmark Website Development Pretoia
Kopiereg 2017 MVB. Alle Regte Voorbehou